Tafelberg Kothuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: 35 Peppertree Road, Devil's Peak Estate, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tafelberg Kothuis is 'n bekoorlike huis in die Devil's Peak Estate, Kaapstad. Dit bied gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf net 'n kort rit vanaf die V&A Waterfront en Kaapstad se middestad. Perfek vir twee paartjies of 'n klein gesin, is dit 'n uitstekende keuse vir vakansieverblyf.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met 'n toilet, wasbak en 'n bad of 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea sluit 'n eetkamertafel met 8 sitplekke in wat lei na 'n patio en die sitkamer. Die sitkamer sluit gemaklike rusbanke in en maak oop na 'n ruim balkon met oorgenoeg buitesitplek.
Daarbenewens sluit die huis 'n studeerkamer met boeke en 'n lessenaar met stoele in. Gratis WiFi, lugversorging en veilige parkering in 'n motorhuis is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom trappe beide buite en binne het. Die slaapkamers is bo-aan die trap geleë. Gaste moet slegs bespreek as hulle gemaklik is om trappe te gebruik. Indien hulle onseker is, word hulle aangemoedig om die gasheer te kontak vir meer inligting.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Peppertree Road, Devil's Peak Estate, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Tafelberg Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: 35 Peppertree Road, Devil's Peak Estate, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang