Successfully reported
+51

Takara Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Kruidfontein, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Takara Oasis is in die Magaliesburg-landskap geleë en bied pragtige selfsorgverblyf op die eienaar se plaas. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping om te ontspan van die gewoel van die stadslewe.

Gaste het 'n keuse tussen 5 pragtig ingerigte slaapkamers. Elke eenheid beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, kwaliteit linne en handdoeke, gemaklike beddens, sitareas en 'n TV. Boonop is die kamers toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die eiendom spog ook met 'n gemeenskaplike swembad. 'n Spa met verskeie behandelings en kameelinteraksies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Magaliesburg is sowat 4,2 km weg, waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Ligging

  • 44 Kruidfontein, Magaliesburg, 1791, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Kruidfontein, Magaliesburg, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e1a11976da03b926d968bb92e13fe235d845fdc930c8873b337712dd24b8443adb8afe427ab02ef9cd58155c81c9ddb501b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 44 Kruidfontein Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.986575428338 27.574288845062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang