Successfully reported

Take A Break

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Bill J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, sal definitief enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Dit was 'n lang naweek wegbreek saam met 5 jongmense. Die verblyf was lieflik en ruim. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf is baie gerieflik, skoon en netjies. Daar is alles wat jy kan nodig kry tydens jou verblyf. Dit was baie warm, sal voorstel hulle installeer aircon, en ook dat daar 'n blaadjie is met dinge om te doen, winkels en reels vir die oord. Ons het hier geboek om te swem en in die son te ontspan, maar moes omdraai by die oord omdat hulle nie op Sondae dagbesoekers neem nie. Dit was 'n groot teleurstelling. Ons kon darem stap en in die rivier visvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 168 President Pretorius Avenue, Presidentsrus, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdce841339364fb9c73d19e15df33743b62d6bb0de143b2408536a71a71b2e28d4a57b2bbfa66da6961703ee2a9fc244681e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 168 President Pretorius Avenue Presidentsrus 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.760011177551 29.31723559808
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang