Successfully reported

Talana's Stay Bredasdorp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Solomon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige wooneenheid met 'n goeie ligging. Ons het heerlik gebly, baie dankie. Pragtige ruim huis met alles wat mens nodig het. Alles was baie skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Huislike gevoel met baie gerieflike kombuis en slaapgeriewe vir groot groep. Ja, baie gerieflike kombuis en hele huis atmosfeer was alles net uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Urschel M
1 nag
5.0
Mei 2025

Amazing, peaceful, would recommend it. Enjoyed the stay, would definitely stay there again and I am grateful for the extended time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laverna M
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

The house is very safe and secure and we had a wonderful stay. We had an awesome stay and the house had basically everything we needed, besides an iron and ironing board which we needed as we went to my brother's funeral and had to lend an iron as the house did not have one. Please maybe think of a gas heater during winter months. The light outside by the braai area wasn't working, so we had to use our phones to braai. Otherwise, everything else was on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Outstanding! What a clean and neat place to stay at. Walking distance from town was a bonus. Safe and secure area, well recommended to all. We will definitely stay over again. Very high standard of excellence. Thank you for well-maintained accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn W
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Cozy, clean, safe, rejuvenating. Pleasant mid-week break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons beveel hierdie plek onvoorwaardelik aan in elke opsig! Wonderlik! 'n Ware lushof! Rus vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alister A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Ons het een aand oor geslaap, netjiese eenheid, goed ingerig, goeie WiFi, veilige omgewing (was aanvanklik verras omdat daar nerens diefwering was nie, maar was aangenaam verras). Dankie vir die ekstra moeite, en vir 'n uitstekende gastehuis. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Net een aand bespreek. Plek is baie netjies en goed toegerus. Sentraal geleë. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 112

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Hugo Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486e2cbdcaa994c4f3dee582eccf621acc26927cae696aca8fb3be82f447eb1c613df94b687372987ca407b7b9939f97244e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 17 Hugo Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.5293166 20.0349863
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang