Successfully reported

Talbot Trout Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dellene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Out of this world. Wow, there are no words that could describe this place in any way. It's just different; it's something to experience for yourself. No one would be able to describe this place in a way that would fully compliment it in the right way. If you really want to escape everyday life, this would be it. No one around or near you, it is you and nature at its best. Amazing. Thank you; our stay there was out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

"Erholsam". Baie rustig. Doodstil in die nagte. Mooi uitsig. Baie mooi toegeruste chalets. Goeie hengelgeleenthede met 10 damme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmeree H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Uitstekende wegbreek naweek! Behuising is baie netjies. Omgewing is ongelooflik mooi. Eienaar het ons goed ontvang en verseker gemaak alles is in plek. Baie dankie vir 'n uitstekende naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Good fishing, well kitted out comfortable cottage. Lovely cottage, but our second stay and again some issues with hot water as geysers are on solar only. WiFi is self-pay but kept running out of data when just loaded; not sure why.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2025

Soos genoem, dit was lekker, maar nie gepas vir klein kinders nie. Ons moes vroeër terug, maar het lekker gekuier. Daar was wel baie hondehare orals in die huis, en sommige van die toerusting is bietjie verouderd.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jens
Talbot Trout Farm
Ons gaste se tevredenheid is vir ons uiters belangrik en is ons baie jammer om te hoor dat die kothuis nie op standaard was nie. Ons poog werklik waar om ieder en elk wat by ons kom kuier se verblyf so lekker as moontlik te maak. Dit sluit in 'n skoon kothuis met al die geriewe nodig om dit 'n gerieflike verblyf te maak. Wat die hondehare betref, vra ons om verskoning. Ons skoonmaakspan kry ook die gaste se terugvoer en sal verseker hulle diens opskerp. Ons sal ook dadelik aandag gee aan die toerusting wat verskaf word... net die beste is goed genoeg vir Talbot Trout Farm gaste!

Cariena D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

10 out of 10. Magnificent. Excellent host, Anna, friendliness and helpful. Complimentary Easter eggs, honey and lots more. Felt like home, stunning views, with a lot of dams. Kids enjoy it a lot, with our fur children also. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had a very relaxing time. We stayed in Agapanthus Cottage. It was well equipped with all the cooking and braaiing equipment. It was clean and neat. Even when it rained, there were enough facilities to still braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker gebly saam met ons viervoetige kinders. Ons was vriendelik ontvang en na ons huisie geneem. Vars eiers, jam en beskuit verskaf vanaf die plaas. Dit was baie lekker! Honde het die water en die plaas geniet! Daar is nie opvangs of WiFi nie, maar ook nie 'n probleem nie - net iets wat dalk vooraf genoem moet word. Die huisies werk op solar en batterykrag, ons het net die een vroegoggend sonder krag wakker geword (al het ons krag baie spaarsamig gebruik) - maar toe die son opkom, was daar weer krag. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

A peaceful place to recharge. Fantastic long weekend spent at Talbot Trout Farm. Fishing did not disappoint! Peaceful quiet surroundings with a brilliant star-filled night sky. Thank you for the rusks, jam and muffins. It was a nice treat. We will be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maloshnie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

A delightful getaway, everything about the place was perfect. It was an absolutely delightful stay! A perfect getaway from city life. We stayed at the Agapanthus cottage. Please don't expect anything fancy, it is an escape after all. The cottage was clean, with basic toiletries provided as well as tea and coffee. It is all solar/gas powered. It's important to know there is no TV and microwave, also no internet connection - perhaps this is what I loved most about the place. My two dogs enjoyed themselves, very spacious outside area. The manager was very polite and checked up on us. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Road, Talbot Trout Farm, Machadodorp, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8edd54b025579ad8c85c31e24235c88a766dc4c1012407d8d65d1871306be61624727b3d020caff0514765fcdbe6191c94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Elandsfontein Road Talbot Trout Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5590738 30.2325514
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang