Successfully reported

Tallie House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Balbina K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Huis is gerieflik, ruim met genoeg slaapplek. Ons het baie lekker gebly die naweek. Die huis was ruim en alles was daar wat ons nodig gehad het. Die enigste probleem was die trappe en stappe vanaf die braaikamer na die ingang van die kombuis wat effens te hoog was. Adersins beveel ek Tallie House aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Excellent accommodation. Tallie House is exceptional. Everything was stunning! The house is gorgeous! Desiree is a wonderful hostess. My family and I will definitely book Tallie House again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Amazing stay. Absolutely loved staying at Tallie House! The house is so stunning, very easy to find, and the location is simply lovely. The area was really safe and peaceful, and the rooms were really clean. Would absolutely recommend coming to stay here, completely worth the rates!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Hein E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Lekker. Lekker slaap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Okt 2025

Onaangenaam. Ons was ge-scam deur ons breaking fee. Daar is sommer goed wat ons glad nie eers aangeraak het nie wat stukkend was.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Desiree
Tallie House
Om te begin. Hulle het nie die volle breekskadedeposito betaal nie. Alle huisreëls was oortree. Vullis in dromme gelos. Meer mense daar gebly as wat die maksimum toegelaat het. Dak waaier/lig se remote is gebreek asook die houer teen die muur. Dromlaai moes reggemaak word na hulle besoek. Merke op houtmeubels gelaat. Het foto's en video's van alles. Los die huis in die toestand wat jy dit gekry het of jy sal betaal vir die skade. Niemand anders het nog ooit gekla dat ek hulle deposito's terughou nie, want dit was nog nooit nodig nie. Lees gerus die ander gaste se resensies.

Alicia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

It was amazing. The house at Tallie House was family-friendly, and the host was super friendly. It was super amazing! The house at Tallie House was so family-friendly. We had no problems; everything went smoothly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

'n Goeie en lekker wegbreekkans. Ons het ons tyd baie geniet. Die eienaar is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Die huis is lekker ruim met 'n groot grasperk voor. Dit kan lekker in die somer gebruik word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Die braai areas was bitter prakties. Die grasperk het ons gebruik vir aktiwiteite, die ligging en spasie van die huis was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gezila D
Lang verblyf
4.8
Jan 2022

Wonderlike huis by die see. Ons was 'n groep van 7 volwassenes en 2 klein kindertjies. Tallie House wat meer as groot genoeg vir ons almal. Die vierde slaapkamer is 'n Nutec-geboutjie losstaande van die huis. Die huis is baie goed toegerus. Die kombuis is heerlik ruim. Daar is baie mooi see-uitsigte vanaf die boonste verdieping. Die kinders het heerlik op die grasperk gespeel terwyl ons op die stoepie ontspan het. Desiree is maklik bereikbaar per foon en help graag. Ons het heerlik vakansie gehou en kan Tallie House sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornou R
Kort verblyf
4.6
Jul 2022

Wonderlike wegbreek saam met familie. Ons was daar vir 'n familiewegbreek en was 'n groot groep met kinders. Tallie House was als wat ons verwag het en meer. Die huis is ruim, goed toegerus en baie netjies. Dit is ook lekker naby aan die see en ons kon hom met springgety mooi hoor die hele tyd. Desiree was baie gasvry, tegemoetkomend en vriendelik en die administrasie het seepglad verloop. Ons sal vir seker weer daar bly en kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 70 Main Road, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnTtF2bwaEcH2hdJXk3C4oJ5zlM14ZMxc5Smq1NPtkNzXxmAUR3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 14) 17 5 1 5 70 Main Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.822459196832 20.023854564803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang