Successfully reported

Tamarisk 39

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wilma V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie hartlik ontvang. Netjiese skoon blyplek. Saans hoor jy die see gesels. Heerlik. Rustig en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Rustige, aangename en baie netjiese gas. Was 'n plesier om haar te huisves, ontvang haar baie graag in die toekoms.

Niel S
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

I surfed and worked for the week while staying at the apartment. I had a great stay. Jackie is very friendly and helpful. The apartment is clean and spacious, located in a nice and quiet area close to the Point surf break. I highly recommend it for both individual travellers and families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Niel, jy was 'n vyfster gas, uiters netjies en rustig. Bly jy kon Jbay so geniet en dat die weer, wind en branders net reg was vir lekker brandery. Sal jou graag weer hier by Tamarisk 39 wil ontvang.

Pierre S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gasvrou, Jackie het my dadelik laat tuis voel. Baie, baie vriendelik ontvang en het lekker gebly. Sal weer daar oorslaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Pierre was 'n vyfster gas, was so lekker om so 'n netjiese woonstel na sy vertrek te kry. Sal hom baie graag weer in die toekoms ontvang en ook 100% aanbeveel vir enige akkommodasie waarvoor hy aansoek doen.

Frans S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ruim & gerieflik! Heerlijke ruime kamers! Meer as genoeg beskikbaar vir eie gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Frans is 'n baie nette en aangename gas, sal hom aanbeveel vir enige akkommodasie waarvoor hy aansoek doen in die toekoms.

Francois V
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Best value for money in J-Bay. The hostess is top-class. A true home from home at an affordable and very reasonable price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Dit was weereens so lekker om Francois hier in die gastehuis te ontvang. 'n Vriendelike, rustige en netjiese gas, wat Jeffreysbaai vreeslik geniet het. Francois se aangename geaardheid maak van hom 'n vyf ster gas. Wat 'n plesier! Sien uit daarna om hom weer in die toekoms te huisves.

Martin A
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Puik! Ek kan regtig die plek aanbeveel. Goeie waarde vir geld, rustige area, skoon en netjies en 'n eienaar wat regtig omgee vir kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jochen N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Lovely stay. Lovely host in a stunning area close by the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Jochen, it was only a pleasure to have you both. Thanks for being such nice and clean guests. I would like to have you again. Hope you did enjoy the Addo to Jbay. Jbay greetings, Jackie.

Thys E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Die lekkerste kuier en tye saam met gesin. Dit was seker die beste blyplek wat ek nog besoek het wat ek deur die webtuiste geboek het. Tannie Jacky en Oom Wynand het on so op hulle hande gdra nog voordat ons afgereis het en selfs met ons reis terug ook. Dit is seker die beste waarde vir geld en sal graag weer daar wil kuier saam my gesin. Blyplek was baie goed gelee en baie ruim en netjies met als wat jy moontlik nodig sal he. As gesin stem ons saam, die beste blyplek. Tankie Tannie Jacky en Oom Wynand, julle is die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Thys, julle is 'n pragtige familie, was so lekker om julle hier by Tamarisk 39 te hê. Julle was sulke rustige gaste, die seuns so behulpsaam. Julle het Jbay ten volle geniet en al die lekker plekke rondom Jbay verken. Dit was net 'n groot plesier met julle en by vertrek was die woonstel eksie perfek, vyfster gaste, so netjies agtergelaat, hoop om julle weer in die toekoms te ontvang. Sal julle ook 100% aanbeveel vir enige ander akkommodasie waarvoor julle aansoek voor sal doen. Groete, Jackie en Wynand

Annaretha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Wonderlik! Ons het dit baie geniet. Dit het gevoel asof ons by die huis was. Ek kan hierdie plek vir enigeen aanbeveel. Dankie, Wynand en Jackie, vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Het hierdie pragtige familie gewaardeer, rustige gaste en so netjies, 'n plesier gewees om hulle te huisves. Hoop om hulle weer te ontvang. Was voorwaar 'n plesier om twee susters en hulle gades hier by Tamarisk 39 te akkommodeer vir 'n paar dae. Oulike 5 ster gaste.

Adele V
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Highly recommended. A very memorable and friendly stay with Jackie and Wynand for a week's winter stay. Loved their attention to detail, making sure I was comfy, warm, safe and nurtured. Quiet, peaceful and felt right at home. Beautiful sunrise view and walking distance to Point surfing site. Would love to be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Adele, bly jy het die rustigheid hier by Tamarisk 39 geniet. Jy het die natuur en veral die sonsopkoms baie geniet. Jeffreysbaai het sommer diep onder jou vel ingekruip. Jy was regtig 'n 5 ster gas, en ek hoop jy kom kuier sommer weer gou. Dankie vir die ondersteuning.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Tamarisk Square, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d9f01bebaff417b6c4fddeb802b82ce4f375eeca6a420a384a050e3e6e59c5f40db33b96e5c4bea4f841ecbde21a838ba9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 39 Tamarisk Square Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.028081 24.927244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang