Successfully reported

Tamarisk Guest Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Sarita E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly by Tamarisk Guest Lodge. Sal dit beslis aanbeveel. Ons is met ons aankoms, baie vriendelik ontvang deur Poppie. Die kamers is baie ruim, gerieflik en netjies. Die heerlike ontbyt wat elke oggend voorgesit word, het ons baie beïndruk. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Relaxing. Thank you for the amazing breakfast, and thank you for accommodating us to check in earlier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netjies en behulpsaam. Vriendelike diens en baie netjies. Divan het ons op die nippertjie bygestaan toe die noodlot toeslaan, sonder om daaroor te wonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Lovely. Very welcoming and accommodating. The bed was very comfortable, and the breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelike mense. Uit die pad gegaan om lekker ontbyt voor te berei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Goeie, skoon verblyf met vriendelike gasvrou en familie naby lughawe. Heerlik geslaap en baie vriendelike ontvangs. Alles wat nodig was in die kamer, met 'n restaurant naby en nie ver van OR Tambo. Baie dankie. Sal julle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linde V
1 nag
4.4
Jun 2023

Ons was baie vriendelik verwelkom by pragtige, skoon kamers. Die ontbyt wat ons ontvang het was absoluut puik! Pragtige, netjiese guest lodge, met baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.4
Apr 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Aug 2022

Baie netjies, vriendelike personeel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Divan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 70/3 High Road, Nortons Home Estates, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689ff5b8b77d3f4d0f9067cda47ab052bd892be9567bf4f04a562e784dbad1ab08d45b6cc0d37abd4a137476d86a80c2bb92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Plot 70/3 High Road Nortons Home Estates 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.118731250827 28.29669735987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang