Successfully reported
+15

Tambarina Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tambarina Guest House in in Komatipoort, naby die Maputo-deurgang, geleë. Hierdie rustige woning, van jou gashere Hannes, Annalize en Emma, is in die omgewing (8 km) van die wêreldberoemde Krugerwildtuin geleë. Ons is ideaal vir besoekers aan Swaziland (net 60 km van die grens af) en Mosambiek (net 5 km van die grens af) en om ander Laeveld-aantreklikhede te verken.

Die klein dorpie Komatipoort lê aan die voet van die Lebomboberge naby die samevloeiing van die Nkomati- en Krokodilrivier. Dis ideaal geleë, na aan die suidelike ingang na die Krugerwildtuin deur die Krokodilbrughek wat dwarsdeur die jaar oop is. Die Krugerwildtuin is welbekend vir sy ryk dierelewe, veral die Groot 5.

Die ontwerp is in die Portugese-styl, so ook die manjifieke maaltye wat hier aangebied word. Tambarina is bekend vir die unieke wyse waarop steurgarnaal en ander heerlike seekosse voorberei word.

Ons bied:
* 4 en suite-kamers met lugversorging
* DStv en 'n yskassie in elke kamer
* Gemeenskaplike woonkamer in die middel van die gebou
* Veilige parkeerplek / sekuriteit
* Restaurant op die perseel
* Gelisensieerde kroeg
* Kredietkaartgeriewe
* Gratis WiFi
* Saseki Safari's (Dag-uitstappies na die Krugerwildtuin)
* Tambarina Bush House (Marloth Park)

Tambarina restaurant bied uitstekende, smaaklike seekos-, vleis- en hoenderdisse en 'n wonderlike atmosfeer. Bespreking is noodsaaklik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 77 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Tambarina Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYWJhNDA0LTk2MjEtNDhlYi1hNjk2LWZiY2U5MzliYWQzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 77 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.432122911476 31.951919496059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang