Successfully reported

Tamboti Farm Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Andries W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Jy kry baie meer as wat jy verwag! Pragtige netjiese plaas omgewing met 'n ten volle buite kombuis en 'honesty bar' opset met verskeie drankies, koeldranke, sjokolades en nogal pizzas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hoogs aan te beveel as jy op pad is na of van Etosha. Ons het baie lekker gebly by die vriendelikste paar. Hul gastekamers en gemeenskaplike kombuis is baie goed toegerus. Verder nog die bederf van swembaddens en kuierdek vanwaar jy die plaaslewe en sonsopkoms kan beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Simply outstanding. We had an exceptional stay at Tamboti Farm. Attention to detail and a well-stocked kitchen made such an impact on us. This was the highlight of our journey through Namibia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia E
1 nag
5.0
Jul 2025

Netjies, skoon, rustig. Baie dankie vir 'n skoon netjiese akkommodasie. Ons sal definitief weer by julle oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker gewees. Kan dit 100% aanbeveel. Uitsonderlike verblyf van hoogstaande gehalte. Baie mooi om die verblyf met diere te deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Plaaslewe plus plus. Pragtige plaaslewe. Ons het die uitkyk oor die bokke baie geniet. Eers het ek nie van die 'gesamenlike' kombuis gehou nie, maar alles was daar en nog meer. Onverwagte items en geriewe. Die verhitte plonspoel was 'n aangename verrassing, soos baie ander dinge. Ons het selfs langer gebly as die beplande 'net oornag'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Very nice. Had a nice stay. Met other very nice guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thinus V
1 nag
5.0
Sep 2024

The best of the best accommodation near Etosha! After a nightmare experience in Etosha, Tamboti Farm was able to accommodate us last minute to stay the night at their beautiful farm. This was by far one of the very best accommodations we had on the two trips we did through Namibia. 5+ world-class stars and 12/10! If we ever want to see Etosha again in the future, we will stay at Tamboti and only do day trips into Etosha. Spectacular, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Tamboti Farm Accommodation
Thinus Jy het so pas my en Andre se jaar gemaak! Jou baie mooi review word opreg waardeer! Sjoe ons konnie vir beter gevra het. Weereens baie dankie vir julle bespreking by ons. Groete Zelda en Andre

Charmaine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rustig, mooi en kindervriendelik. Die plaas is ongelooflik mooi en baie goed toegerus. Die kinders het dit vreeslik geniet. Baie behulpsame gashere wat die ekstra myl gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Kan nie vir meer vra nie. Lekker op die plaas gekuier. Plek netjies en kombuis/eet area het alles en meer. Aangename mense en het lekker gesels. Het ons op hoogte gehou hoe om op die plaas te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Tamboti, D3007, Tsumeb, Osjikoto
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0403b73c4a8b3f53e5ea45045981f2b18867caabc15ea2132c76d0c1946d7e863215ce3b4d850855e1b4365f4e5d1346e5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Farm Tamboti D3007 Osjikoto 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -19.118326171432 17.625460132617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang