Tamboti Grove
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516 Rooiberg Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R4 587 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Tamboti Grove is in die pragtige Mabalingwe-reservaat geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en gesinne. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Al die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, gemaklike rusbanke en 'n TV. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Die privaat kuierarea het 'n boma en 'n braai. Die lodge is stapafstand vanaf die karavaanpark, ander geriewe, en die hoofhek. Dis die ideale vakansiebestemming en bied maklike toegang tot die hoofweg en meeste wildkykroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Mabalingwe Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 111
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R516 Rooiberg Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Tamboti Grove het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516 Rooiberg Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang