Successfully reported

Tambotie Game Lodge

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kevin C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Unforgettable. The lodge was beautifully set - being able to go for walks on the farm and getting so close to the animals was incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonique F
1 nag
5.0
Jun 2024

Fantasties. Ons verblyf by Tambotie Game Lodge was fantasties! Die plek was netjies en goed ingerig. Die gasheer was gaaf, vriendelik en behulpsaam. Heelwat diere gesien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Lekker wegbreek naweek plek. Baie netjiese blyplek in die middel van die bos. Baie geskik vir 'n groep vriende wat saam vir 'n naweek wil weggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glurnis H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Beautiful stay. Came back relaxed and rested. We had such a lovely time. The most comfortable bed I've slept on at a lodge in a while. Gary and Rufus are true gems. The host was amazing. We really enjoyed it. Just needed WiFi since we couldn't get network if not on MTN (perfect if I want to be off-grid) and the TV not playing made us miss the Bokke Finale. But overall, love love loved it there. I basically stayed in the hammock to enjoy the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Nothing more relaxing than Tambotie Game Lodge. The workers were friendly. Animals came up close like the giraffe and buck. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna N
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Verrassend, gemaklik, vriendelik. Eienaar het ons tuis laat voel van begin tot einde. Netjies en skoon. Jerry, Polite en Alpheus was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Stukkie paradys! Tambotie lodge is 'n stukkie paradys! Die plaas is net groot genoeg sodat jy heeltyd wild sien en nie hoef te soek tydens wildritte nie, die eienaar het ook vir ons 'n gholfkar gegee om die ritte mee te doen, so dit was baie pret! Die Lodge self is luuks, baie skoon en netjies en die staff vriendelik en baie behulpsaam. Ons gaan vir seker weer en weer terug na die oase in die bos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2020

The stay was really awesome. The place is very beautiful and clean. There is just a few minor fixing that should be in consideration. It was raining and there were a few roof leaks that caused slippery floors. There was load shedding as well so it will be nice if there can be a generator. Overall it was really nice. The employees were really friendly and very helpful. We will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 670
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 670
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 5 670
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
    12 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraai Farm, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyxnf2Xm4EjPy9DvLuv18IOKZt94hH5Qc4oGwTySxWKb96cYtfW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 670 per nag, vir 12 mense 9 5 1 5 Kromdraai Farm Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -24.935376648742 27.908804486178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang