Tanagra Wyn & Gasteplaas
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tanagra Farm, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tanagra is 'n idilliese wyn- en gasteplaas met karakter in die McGregor-vallei wat 'n stylvolle en tog outentieke plattelandse ervaring bied.
Die verblyf bied luukse en smaakvol gemeubileerde eenhede vir die wyn- en natuurliefhebber. Alle verblyf het privaat stoepe, kaggels, volledig toegeruste kombuisies, elektriese verwarmers en waaiers.
In die somer kan gaste in die swembad afkoel of in die plaasdam gaan swem. Die plaas nooi ook vir heerlike staptogte na afgesonderde plekke. Ander geriewe op die perseel sluit visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry en bergfietsry in.
Vir die meer ernstige stappers is die aangrensende Vrolijkheid Natuurreservaat ideaal vir langer staptogte en bergfietsry. Tanagra is 'n wynplaas omring deur wingerde, inheemse fynbos en berge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 28
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Tanagra Farm, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Tanagra Wyn & Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tanagra Farm, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang