Tana's Crib
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Brooke Street, 203 The Beaumont, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tana's Crib bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne eenslaapkamerwoonstel in 'n veilige woontselblok in Claremont.
Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea.
Die kombuis is vir selfsorg toegeurs met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel, broodoorster, dompelkoffiepit, kooktoerusting en eetgerei. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n slim-TV met DStv-kanale en Netflix. Gaste moet asb. hulle eie besonderhede gebruik om aan te meld. Daar is gratis WiFi en 'n wasmasjien-tuimeldroër
Die eiendom het 'n omsetter en batterysisteem wat krag voorsien tydens beurtkrag. Gaste kan slegs die ligte, TV, WiFi en selfone laai gedurende beurtkrag.
Die woonstelblok het 'n gemeenskaplike konferensiekamer op die grondverdieping.
Die Beaumont is 'n veilige kompleks in die hartjie van Claremont, in 'n stil straat. Die kompleks is ideaal geleë, binne stapafstand van Cavendish Square-winkelsentrum, UCT Jamie-pendeldiens en dit is 6 km vanaf UCT. Gaste kan die uitsig oor Duiwelspiek vanaf die woonstel geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jaqueline
Dambudzo ...
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10 Brooke Street, 203 The Beaumont, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Tana's Crib het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Brooke Street, 203 The Beaumont, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang