Tana's Crib
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Brooke Street, 203 The Beaumont, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tana's Crib bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne eenslaapkamerwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Claremont.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n 4-plaat kookplaat, oond, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffie plunjer, kookgerei en eetgerei. Die eetarea het sitplek vir 4 mense en die sitkamer is ingerig met 'n slim-TV met volledige DStv-kanale gratis. Gaste moet asseblief hul eie besonderhede gebruik om aan te meld en Netflix te kyk. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Daar is 'n 2 in 1 wasdroër kombinasie in die woonstel.
Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en batterystelsel geïnstalleer wat elektrisiteit verskaf tydens beurtkrag. Gaste kan slegs die ligte, TV, Wi-Fi en selfone laai tydens beurtkrag.
Daar is 'n gemeenskaplike konferensiekamer op die grondvloer van die gebou.
The Beaumont is 'n veilige kompleks in die hartjie van Claremont, geleë in 'n stil straat. Die kompleks is ideaal geleë 'n hanetreetjie weg van Cavendish Square winkelsentrum en UCT Jamie shuttle, en is 6 km vanaf UCT geleë. Gaste kan vanuit die woonstel uitsigte oor Devil's Peak geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jaqueline
Dambudzo ...
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10 Brooke Street, 203 The Beaumont, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Tana's Crib het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Brooke Street, 203 The Beaumont, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang