Successfully reported
+25

Tandala Hills

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Farm 471 Droogekloof Portion 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Tandala Hills is 'n rustige selfsorg-boslodge in die middel van die ongerepte skoonheid van die Waterberge en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 tripelstapelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n buitebad en -stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond en yskas-vrieskas toegerus en daar is gemaklike sitplek in die sit- en eetarea. Verder is daar 'n TV met DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n vuurmaakplek met sitplek. Gaste kan in die swembad swem, op die groot stoep ontspan of staptogte op die wildroetes wat deur die omliggende bos vleg, aanpak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

6

2 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bertus B
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Ons het baie lekker gebly en gekuier.
Okt 2025
Karen V
Saam met vriende
5.0
Pragtige plek. Mooiste views, alles was 10/10. Was fantasties, ongelooflik mooi huis, swembad silwer skoon, pragtige bosveld, ons het dit baie geniet.
Sep 2025
Anelle V
5.0
Lekker familie naweek wegbreek. Wegbreek naweek met familie en honde. Almal, oud en jonk, het dit baie geniet, geswem, gebraai, sport gekyk en net kwa...
Sien meer
Sep 2025
Marlene P
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil atmosphere with breathtaking view and stunning. We thoroughly enjoyed our stay! The photos don’t capture just how beautiful an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Thealani B
Gesin met klein kinders
5.0
Rus vir die siel. Was baie lekker gesinswegbreek gewees.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R516, Farm 471 Droogekloof Portion 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Tandala Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Farm 471 Droogekloof Portion 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2048d94190ea16ef6968086bcb822afd91240363c50b9b1f385a47472ec7d046523e273594dd5277ae21dda4740af23d7b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 25 5 1 5 R516 Farm 471 Droogekloof Portion 59 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.838747305978 28.101045191288
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang