Successfully reported
+21

Tangala Safari Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tangala Safari Camp, Thornybush Game Reserve, 2128, Limpopo
  • Vanaf R11 760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Tangala Safari Camp is 'n intieme kamp in die hartjie van die bekende Thornybush Groot 5 Wildreservaat. Die Tangala Safari Camp spog met 'n uitsig oor die oop vlaktes, 'n besige watergat en 'n uitsig op die majestueuse Drakensberge. Hiér sal gaste die besienswaardighede en geluide van die Afrika-bos geniet, saam met vriendelike personeel en kundige gidse wat hierdie besienswaardighede en geluide sal interpreteer en 'n onvergeetlike ervaring verseker.

Verblyf is beskikbaar in 4 chalets en 6 luukse tente wat elkeen 'n onderdakstoep, 2 enkelbeddens met muskietnette en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n stort en toilet het.

Tangala probeer so na moontlik aan die natuur leef en spog met sonkrag en natuurlike gas om die kamp aan die gang te hou. Die kamp self is outentiek met 'n informele en ontspanne atmosfeer, ideaal om te ontspan en weer tyd in die natuur deur te bring.

Openbare areas sluit 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer, 'n buitelugdek, 'n swembad en 'n uitsig-sitkamer in, wat almal 'n uitsig oor die watergat voor die kamp bied, ??waar die geleentheid vir wildkyk vanaf die lodge baie goed is. 'n Laat ontbyt, teemaaltyd en aandete word bedien, en die verskeidenheid is smaaklik en meer as genoeg.

Die kamp bied vroegoggend- en sonsondergang-safari's aan en die gidse en kundige spoorsnyers is daar om gaste die natuur op sy beste te wys, in hul natuurlike omgewing en sonder enige inmenging. Die reservaat grens aan die Krugerwildtuin en die wildkyk-geleenthede en voëllewe is volop - groot wild word gereeld raakgesien.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karien
Bezuidenhout ...

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Tangala Safari Camp, Thornybush Game Reserve, 2128, Limpopo
  • Gaste dink Tangala Safari Camp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 11 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 11 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tangala Safari Camp, Thornybush Game Reserve, 2128, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6562fc049a310769bbd77e07f87811142c847531d904efe9992ebd26b29ad9b3aa15b890f3103b23a598431de5a5ee4e4718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 760 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Tangala Safari Camp Thornybush Game Reserve 2128 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.485602 31.169181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang