Tara Farmstay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tara Farmstay, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Vanaf R2 375 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Tara Farmstay is 'n nuut opgeknapte kothuis weggesteek in die pragtige Piket-Bo-Berg-area, net 150 km vanaf Kaapstad. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bied. Die gastebadkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n eetarea, 'n kaggel en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan al fresco-maaltye op die oordekte stoep geniet en ontspan op die buitesitplek terwyl hulle die pragtige berguitsigte inneem. Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Tara Farmstay, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tara Farmstay, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang