Successfully reported
+74

Tarantula Guesthouse Unit 1

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tarantula Selfsorg bied gemaklike verblyf in 3 volledig gemeubileerde eenhede geleë aan die buitewyke van Calvinia, maar binne loopafstand van die middestad. Die eenhede is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat die klein dorpie besoek en hulle het skouspelagtige uitsigte oor die pragtige Hantamberge.

Hierdie privaat eenhede het hul eie ingange en is volledig toegerus vir selfsorg. Elke oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, kookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Alle eenhede is toegerus met koninggrootte beddens, met beddegoed en elektriese komberse voorsien. Die eenhede is volledig lugverkoel en elkeen het 'n privaat patio met braaigeriewe.

Calvinia is 'n aantreklike klein dorpie in die Noord-Kaap. Gaste kan by die plaaslike toerismekantoor navraag doen oor begeleide staptoere van die dorp se spesiale plekke van belang.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 427 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andrea V
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely, family friendly stay at Tarantula. We had a lovely stay at Tarantula. We were well received by our host, who was very friendly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Freude K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly, dankie! Baie lekker gebly in eenheid 3, dankie. Baie ruim huisie, met lieflike swembad en groot grasperk. Pragtige uitsig oor die v...
Sien meer
Okt 2025
Mijeanne G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap in Calvinia. Vreeslik lekker gebly en baie lekker geslaap. Ruim verblyf met alles wat jy nodig het. Skoon en netjies en baie mooi uitsi...
Sien meer
Sep 2025
Danielle B
5.0
Salig. Rustig. Eenvoud. Ontspan. Ontlaai. Wat 'n fantastiese wegbreek. Die ligging is perfek met die uitsig op die agterstoep en die dorp net by die d...
Sien meer
Aug 2025
Naomie S
5.0
Netjies, stylvol, gerieflik en veilig. Beslis vyfster gehalte en diens. Tarentula was 'n hoogtepunt van ons toer na Namakwaland! Jammer ons kon nie la...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 610

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tarantula Guesthouse Unit 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d19979272939abe7d79a874ef637b455bb4db43d492c813881ac87b08a61fa34da32de2b5ccb9622dfbc7b6ae7bbe8b4b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 427 5 1 5 7 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.472463217874 19.779401868582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang