Tarentaal Guest Farm
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D2695, 35 km from Etosha National Park and 83 km from Outjo, Outjo, Kunene
- Vanaf R3 960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tarentaal Guest Farm is 35 km vanaf die suidelike hek van die welbekende Etosha Nasionale Park en bied gemaklike verblyf in 'n rustige atmosfeer op 'n Namibiese veeplaas. Die ligging is ideaal vir gaste wat die Etosha Nasionale Park besoek.
Verblyf word in 7 smaakvol versierde gastekamers gebied, elk met 'n eie badkamer. Elke kamer het 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook 'n buffet of tuisgemaakte maaltye vir ontbyt of aandete geniet, wat in die tariewe ingesluit is.Daar is ook WiFi, 'n kroeg en 'n swembad.
Plaas- en wildritte in Etosha Nasionale Park kan op versoek gereël word. Die park het honderde soogdierspesies, voëls en reptiele en sluit verskeie bedreigde spesies in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marnarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the D2695, 35 km from Etosha National Park and 83 km from Outjo, Outjo, Kunene
- Gaste dink Tarentaal Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D2695, 35 km from Etosha National Park and 83 km from Outjo, Outjo, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang