Successfully reported
+57

Tarentaal Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Marsh Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tarentaal Lodge is aan die rand van die rustige plattelandse dorpie Albertina geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne atmosfeer. Albertina is nie ver van die N2-hoofweg wat deur die skilderagtige Tuinroete lei nie.

Verblyf word gebied in 3 gastekamers met hul eie badkamers. Twee van die kamers het kombuisies, elk met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ander kamer het 'n kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Twee van die kamers is vrystaande kamers wat naby die swembadarea geleë is, en een van die kamers is gekoppel aan die hoofhuis en het 'n aparte ingang.

Die koloniale argitektuur van die lodge is aangenaam vir die oog. Daar is direkte toegang tot die patio waar gaste kan ontspan en kyk hoe die suikerbekkies 'n drankie drink, of terugsit en die rustige natuurskoon geniet. Die voëllewe is volop. Freekie, die Kaapse rooikop, kom dalk by jou 'n draai maak vir 'n happie kaas. Tarentale en patryse kondig hul teenwoordigheid in die tuin aan, en jy sal dalk die bloukraanvoël hoor.

Die lodge het 'n swembad, wat geskik is vir daardie warm somersdae. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, en ontbyt kan teen 'n ekstra fooi gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Candice W
Besigheidsreis
5.0
Clean, spacious and located in a quiet neighbourhood. Tarentaal Lodge was clean, spacious and located in a quiet neighbourhood.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Jenny W
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik lekker. Ongelooflik lekker, ek sal vir seker volgende keer daar gaan inboek, lieflike gasvrou en so rustig daar.
Apr 2024
Lesley I
4.8
Comfortable, quiet, convenient. Convenient and comfortable with the necessary appliances - secluded and quiet with a lovely courtyard. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Anton L
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was baie rustig en 'n netjiese mooi dorp. Ons het baie lekker gebly en oorgeslaap. Vriendelike diens en baie netjies met volle DSTV-kanale. Ek sal...
Sien meer
Jun 2024
Tamchyn W
Saam met vriende
4.2
Goed. Ja, ons het lekker geniet.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dinki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 10 Marsh Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tarentaal Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Marsh Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa195748586734f5a00d0050012ba34eb4b53bfb77adf9a6ec5b84df1692950bbec3e479c9e6a8cdcbdd13107aad930b58db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 10 Marsh Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.201270718352 21.591741622592
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang