Successfully reported
+100

Tarentaal Nes

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Tarentaal, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Tarentaal Nes is 'n ruim vakansiehuis in die bekende Leeupoort Vakansiedorp en dis ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat wil wegbreek vir 'n naweek.

Die ruim huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak van die tweede badkamer met 'n stort gebruik.

Die hoofleefarea het lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea met 'n stapelbed vir 1 volwassene en 1 kind sowel as 'n enkelbed met 'n uittrekbed vir 1 volwassenes. Die leefarea het 'n rottangsitkamerstel en 'n slim-TV met OpenView. Daar is stroomdienste vir gaste wat hul eie rekeninge het, en gaste moet hul eie mobiele WiFi saambring. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel in die middel.

Die sitarea lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die skuifdeure maak op 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n boma met braaigeriewe oop. Gaste sal deur wild soos kameelperde, sebras en impalas gegroet word.

Gaste het toegang tot 'n privaat plonspoel op die perseel.

Die oord het 2 swembaddens en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Daar is voetslaan- en fietsryroetes vir aktiewe gaste.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

4

1 x Stapelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan S
Saam met vriende
5.0
Alles wat jy nodig het. Plek was mooi skoon en netjies, net die beddegoed is baie oud, kort regtig aandag.
Sep 2025
Louw R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die rustige natuurlewe en wild en mooi blyplek geniet. Ons kon lekker, rustig ontspan en uitrus in die netjiese huis en braai-area.
Sep 2025
Cozette Jacoba O
Saam met vriende
5.0
Fantasties, wou nie huis toe kom nie! Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Die plek is baie ruim, goed ingerig, netjies en skoon. Die diere was 'n ...
Sien meer
Aug 2025
Sonet D
Gesin met tieners
5.0
Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Tarentaal Nes in Leeupoort Vakansiedorp! Die Bosveld atmosfeer en rustigheid was n...
Sien meer
Apr 2025
Lydia B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gerus, baie gemaklik, sal vir seker weer bespreek. Rustig en veilig. Lekker gerus, baie gemaklik, sal vir seker weer bespreek. Rustig en veilig...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 229 Tarentaal, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Tarentaal Nes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Tarentaal, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77a9822f0840a039c3147feac14c5c78bc870a1c7754d5a0b912896d2ec4c8ffa3c7652c841426ad23b48dd9477c1a283e4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 229 Tarentaal Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.91299385402 27.645228143061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang