Successfully reported

Tarentaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bossie (andries) B
1 nag
5.0
Jul 2025

Puik en rustig. Die handdoeke is nie hard nie, maar word buite in die son gedroog, nie in 'n benoude tuimeldroër nie. Daar is 'n asblik in die kombuis. Daar is genoeg TV stasies om van te kies en te keur. Dit is baie veilig en jou motor is onder dak en by jou deur, buite sig van buite af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Lekker! Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet en sal hierdie akkommodasie met die grootste vrymoedigheid vir enigiemand aanbeveel. Alles was netjies, gemaklik en perfek vir ’n rustige wegbreek. Ons was boonop bevoorreg om die pasgebore tweelinglammertjies te sien – wat ’n spesiale en onvergeetlike ervaring! Dit was regtig ’n besondere tyd wat ons vir altyd sal onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Beveel sterk aan! Lieflike plekkie. Goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Tarentaal
Hallo Jaco. Baie dankie vir jou mooie woorde. Dit word opreg waardeer. Mooi loop en sterkte met al jou dinge wat jy doen. Groete.

Hestè N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike verblyf in rustige omgewing. Hierdie was die tweede keer wat ons by Tarentaal gebly het en ons het dit weereens baie geniet. Die ligging was perfek vir ons behoeftes en die verblyf is skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou was baie vriendelik en ons kon reël om later uit te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
1 nag
4.8
Jun 2025

Skoon, veilig en rustig. Baie veilig en my voertuig het onder dak gestaan. Die eienares is baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Pragtige skoon plekkie. Baie gawe gasvrou! Lekker stewige matras met spierwit. Pragtige skoon plekkie. Baie gawe gasvrou! Lekker stewige matras met spierwit silwerskoon beddegoed. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verity Nomampondomise S
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mei 2025

Highly efficient cleanliness was number 1 but towels were not soft. TV channels must cater for everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Stunning place. Stunning place, clean and has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lekker rustige plek, weg van die stad se geraas. Beveel dit enige tyd aan. Baie lekker gebly, Petro is baie vriendelik, plekkie is baie netjies en prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 6a, Maselspoort Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f86a17890a9c3d283bf247f565bbd12b690efba9a17467607c41b686c2cc9778b1545f90de4fca29962d6dc71d82783f91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Plot 6a, Maselspoort Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10238410048 26.32610514164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang