Successfully reported

Tarentilos Country Venue

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Susan J
1 nag
5.0
Aug 2025

Vriendelik, gasvry en baie mooi. Baie lekker gebly, vriendelike diens en 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Skoon, netjies met baie mooi natuurskoon. Die ontvangs was baie goed, skoon en netjies. Die natuurskoon was baie mooi. Die pad na eenhede kan wel verbeter, anders 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trienie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam! Sal beslis weer daar kuier! Lekker plekkie! Uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Is baie mooi en vir seker die moeite werd om daar te oornag. Die gasvryheid was fantasties gewees, die eenheid was skoon en netjies gewees, het vreeslik lekker gebly, net jammer dit was so kort gewees. Sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Rustig. Uitstekend gebly alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdil
Tarentilos Country Venue
Marietjie Baie dankie vir jou terugvoering. Bly julle het lekker in ons budgetkamers gebly en dit geniet Vriendelike groete Magdil Dekenah

Jared D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Was great and peaceful. Was great, my kids also enjoyed seeing the buck and loved playing with the friendly dogs. The pool was also extremely clean. I will definitely refer friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dineo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stunning! I will go back again. That's a nice secret location anyone would love to be. It is very quiet, and you can listen to the birds singing in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdil
Tarentilos Country Venue
Dear Debra So glad that you have enjoyed your stay in the guesthouse and the nature. You were awesome guests to host. Hope to see you again Kind regards MD

Cornel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Top verblyf. Vreeslik lekker gebly. Top verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdil
Tarentilos Country Venue
Goeie dag Cornel Julle was puik gaste en altyd welkom om weer hier te oornag. Bly julle het die gastehuis kamers geniet Vriendelike groete MD

Sonja R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Aangenaam. Was bekostigbaar en skoon. Bed het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdil
Tarentilos Country Venue
Sonja, ons is bly jy ons plek bekostigbaar en skoon gevind. Bly jy het ons nuwe matrasse wat ons aangekom het geniet en lekker in droomland was. Magdil.

Liza S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Nice, friendly. Nice, friendly. Bokkies gave a peaceful feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magdil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yamorna 25, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f918b0ff6d1be317f658342257cdffd856e2f9229363943fe13f1545d5c42df577653e0b5b41dbb0364778d6d662074e3f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 Yamorna 25 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.846083333333 30.188388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang