Successfully reported
+71

Tarentilos Country Venue

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yamorna 25, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tarentilos Country Venue is op 'n landgoed in privaat besit net buite Tzaneen geleë met 'n unieke en rustige atmosfeer. Die Landgoed is gerieflik geleë sodat gaste maklik die besienswaardighede en doendinge in die Groter Tzaneen-area kan verken.

Verblyf bestaan uit 11 tipes eenheid wat geskik is om tot 31 gaste in totaal te akkommodeer. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, WiFi, 'n TV en waaiers. Sommige eenhede bied selfsorggeriewe en ander eenhede deel badkamergeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis.

Die landgoed is goed versorg met ruim en rustige tuine waar wild vrylik rondloop. Vir die gretige voëlliefhebbers kan 'n wye verskeidenheid voëlspesies ook opgemerk word. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Tarentilos is binne 5 km vanaf Tzaneen Sentrale Sakedistrik geleë wat 'n wye verskeidenheid restaurante, winkels en dokters bied. Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Debengeni-watervalle, Haenertsburg Village, Magoebaskloof Canopy-toere, Eco Park Lion & Predator Wildlife Observation Centre, Modjadji-reënwoud en Forest-staproetes in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Susan J
5.0
Vriendelik, gasvry en baie mooi. Baie lekker gebly, vriendelike diens en 'n pragtige plek.
Aug 2025
Jaco T
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies met baie mooi natuurskoon. Die ontvangs was baie goed, skoon en netjies. Die natuurskoon was baie mooi. Die pad na eenhede kan wel verb...
Sien meer
Jul 2025
Trienie S
Gesin met tieners
5.0
Gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam! Sal beslis weer daar kuier! Lekker plekkie! Uitstekende diens!
Jun 2025
Karlien V
Gesin met tieners
5.0
Is baie mooi en vir seker die moeite werd om daar te oornag. Die gasvryheid was fantasties gewees, die eenheid was skoon en netjies gewees, het vreesl...
Sien meer
Jun 2025
Marietjie E
Saam met vriende
5.0
Rustig. Uitstekend gebly alles perfek.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magdil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Yamorna 25, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Tarentilos Country Venue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yamorna 25, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f918b0ff6d1be317f658342257cdffd856e2f9229363943fe13f1545d5c42df577653e0b5b41dbb0364778d6d662074e3f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 Yamorna 25 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.846083333333 30.188388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang