Successfully reported

Tarrentoela Gastehuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tarrentoela sal altyd my eerste keuse wees as ek deur Kathu reis. Hannetjie se plekkie was weereens uitmuntend. Ons het 1 nag daar oorgeslaap op pad terug van Namibië af, dit was 'n absolute plesier. Alles was skoon, die plekkie is baie goed toegerus met 'n ordentlike dubbeldeur koelkas en volledige DStv, en dit is naby die N14 en winkels. Ek moet ook noem dat die handdoeke en die duvet van die beste kwaliteit is wat ons nog ooit ervaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons kan Tarrentoela beslis aanbeveel. Ons het 2 nagte in Tarrentoela gebly op pad na die Kgalagadi en nog een nag op pad terug. Ons verblyf was gereed toe ons arriveer en ons kon onmiddellik ingaan, al was ons meer as 'n uur vroeg. Alles was netjies en skoon en niks het gekort nie. Hannetjie het uit haar pad gegaan om ons te help. Selfs toe daar 'n algemene kragonderbreking was (welkom in SA), het sy met groot moeite verlengings aangele om te keer dat ons vleis ontvries. Dit is ook maklik bereikbaar vanuit die hoofpad en naby die winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Bekostigbaar. Netjies. Veilig. Baie netjiese en veilige plek. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gherda F
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Als wat mens nodig het vir goeie verblyf. Heerlik gebly in netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa A
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2023

It was perfect for my 2-week work trip. Apartment is comfortable, clean and has everything you need in a home away from home including a washing machine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Mopanie Avenue, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27de6d66d986bea43987f6a111a5e1b6ae50a93271461141347fa1f321e1dfd6982ce0c9db07fac6a37d23461fb3268f304?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 8 Mopanie Avenue Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.6896315 23.0469561
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang