Taste of Heaven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Selbysteeg, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
-
POA
Beskrywing
Taste of Heaven skuil in 'n stil doodloopstraat in Bredasdorp naby die Shipwreck-museum. Hierdie area is veral bekend vir die Heuningberg Natuurreservaat, historiese kerke, kunsgalerye en kunsvlytwinkels.
Taste of Heaven ervaar nie beurtkrag nie.
Verblyf beskik oor 3 unieke slaapkamers wat geskik is om tot 8 gaste te akkommodeer. Die slaapkamers wat aangebied word, sluit The Family Room, The Blue Room en die Safari Room in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond en eetgerei en breekware. DStv is beskikbaar.
Die hoofslaapkamer se badkamer is privaat en en suite, terwyl die blou en safari kamers privaat badkamers het, maar nie en suite nie.
Geriewe op die perseel sluit 'n gastesitkamer, 'n eetarea, 'n braai-area, 'n Intex-swembad en 'n wasgoeddiens in.
Doendinge/besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, swem, visvang, wynproe, tennis en voetslaan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 3 Selbysteeg, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Taste of Heaven het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Selbysteeg, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang