Tau Golden Mane
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 5th Avenue, Highlands North, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tau Golden Mane is 'n pragtige, kontemporêre gastehuis in die hartjie van Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, of 'n gesellige gesinswegbreek.
Die gastehuis bied 7 suites. Al die suites is ruim en bied privaat en suite-badkamers. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenhede beskik ook oor slim-TV's met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Elke kamer bied 'n yskas en 'n ketel vir gerief en gaste kan die volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis gebruik.
Tau Golden Mane is sentraal geleë en naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede. Met gratis veilige parkering, CCTV, 'n skoonmaakdiens, toegang tot die tuin en 'n gemeenskaplike buitebraai-area, behoort gaste 'n veilige en gemaklike verblyf te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 5th Avenue, Highlands North, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 5th Avenue, Highlands North, Johannesburg, 2192, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang