Taylor Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Taylor Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Taylor Cottage is 'n selfsorg-eenheid met lugversorging, 'n privaat ingang en WiFi, geleë in die stil en bekoorlike voorstad Scottsville. Dit is stapafstand van St Charles College en St John's DSG in Pietermaritzburg.
Die kothuis bied maklike toegang tot die N3-snelweg en is sentraal geleë naby die Golden Horse Casino, wat dit ideaal maak vir korporatiewe verblyf en gewilde jaarlikse geleenthede soos die Comrades Marathon, Dusi Canoe Marathon, Amashova Cycle Race, die Royal Showgrounds en The Garden Show.
Die kothuis kan tot 2 volwassenes en 1 kind akkommodeer. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed, en die sitkamer het 'n dagbed geskik vir 'n kind, wat sonder ekstra koste aangebied word. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Vars handdoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n ontbyttoonbank met stoele, 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ruim en knus, toegerus met lugversorging, 'n TV en volledige DStv. Buite is daar 'n onderdak-patio met volledige buite-eetkamermeubels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 54
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Taylor Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Taylor Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Taylor Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang