Successfully reported

TC's on Lynnwoord Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Caroll H
1 nag
5.0
Jul 2025

Gerieflik, stil en rustig. Hierdie was seker een van die beste ervarings by 'n gastehuis. Baie goeie waarde vir geld, die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die ligging is uitstekend gewees vir my doeleindes. Ek het nie noodwendig bespreek vir die ontbyt nie, so dit was 'n groot bonus om ontbyt bo-op alles te kry. Sal baie beslis weer van TC's gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Great. Awesome stay and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thessa K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Absoluut die geld werd. Fantasties. Baie lekker gebly. Pragtige plek. Vriendelike personeel. Netjies. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Had a blast of a time. Sjoe, was baie lekker by julle! Het dit regtig geniet. Sal graag net wil sien dat daar aandag gegee word aan die stortgeriewe. Verder puik diens!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné D
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Gemaklik, rustige atmosfeer, pragtig. Baie lekker gebly. Het tuis gevoel. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Lekker ontbyt elke oggend. Ongelooflike mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Just fine. My stay was fine. The room had an odour I didn't understand, but it was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Gerieflike oorslaap met sentrale ligging. Alles was in orde, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2025

Gerieflik en vriendelik. Dit was 'n baie aangename verblyf met goeie diens, sal dit vir enig iemand aanbeveel, goeie waarde vir jou geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gordon E
Kort verblyf
3.8
Apr 2025

Fair for the price. Nothing flash, but as a place to sleep, it's adequate and breakfast is a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rulien K
Kort verblyf
2.8
Apr 2025

Kliëntediens is uiters swak. Sal nooit weer hier boek nie. Ek het 'n deluxe-kamer bespreek en daarvoor betaal, maar moes later hoor ek kry 'n standaardkamer want die deluxe-kamers is vol. Nadat die webtuiste hulle gekontak het, sou hulle blykbaar vir my 'n kamer gee wat beter is as 'n standaardkamer — wat ook net 'n leuen was, want die kamer wat ek gekry het, was skaars 'n standaardkamer. Die volgende dag moes ek hoor daar is nie 'n kamer vir my nie, want hulle het glo geen bespreking van die webtuiste af ontvang nie — terwyl ek met die bevestigde bespreking in my hande sit. Die blaam is heeltyd op die webtuiste geplaas en daar is aanhoudend vir my gesê dat as ek direk by hulle of deur Booking.com bespreek het, sou die bespreking nie skeefgeloop het nie. Die TV in my kamer het ook nie die eerste aand gewerk nie. Die ontbyt was pateties — al die kos was koud en ek dink my 6-jarige sou nie eers vol gewees het ná die ontbyt nie. Die hele bespreking laat ’n suur smaak in my mond. Ek bespreek al 17 jaar deur die webtuiste en het nog nooit so ’n slegte ondervinding gehad nie. Die plek sien my nie weer nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lume Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 254 Lizjohn Street, East Lynnwood Ridge, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA551921a155d4048155a2d916ae6e4c26d7ec443cd4d4da0f62bcdd2feace4818574cb7f2e65f53c48f65b439789f11475185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 1) 30 5 1 5 254 Lizjohn Street East Lynnwood Ridge 0002 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.7676437 28.2979301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang