Successfully reported
+40

TC's on Lynnwoord Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 254 Lizjohn Street, East Lynnwood Ridge, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

TC's on Lynnwood Guesthouse is sentraal geleë en gerieflike verblyf in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos.

Verblyf is beskikbaar in 'n unieke mengsel van Standaard- en Luukse-kamers, wat elkeen 2 volwassenes kan akkommodeer, en elkeen is individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, verwarmers, 'n TV met 'n verskeidenheid plaaslike kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak.

Ontbyt is by die kamertarief ingesluit, terwyl aandete op versoek gereël kan word. Die fasiliteite sluit 'n haar- en naelsalon op die perseel, 'n swembad, braaigeriewe en 'n pizza-oond, en veilige parkeerplek in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Caroll H
5.0
Gerieflik, stil en rustig. Hierdie was seker een van die beste ervarings by 'n gastehuis. Baie goeie waarde vir geld, die personeel was vriendelik en ...
Sien meer
Jul 2025
Maryke K
Besigheidsreis
5.0
Great. Awesome stay and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Thessa K
Saam met vriende
5.0
Absoluut die geld werd. Fantasties. Baie lekker gebly. Pragtige plek. Vriendelike personeel. Netjies. Rustig.
Mrt 2025
Stephan V
Saam met lewensmaat
4.8
Had a blast of a time. Sjoe, was baie lekker by julle! Het dit regtig geniet. Sal graag net wil sien dat daar aandag gegee word aan die stortgeriewe. ...
Sien meer
Sep 2025
Suné D
4.8
Gemaklik, rustige atmosfeer, pragtig. Baie lekker gebly. Het tuis gevoel. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Lekker ontbyt elke oggend. Ongeloofli...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lume Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 254 Lizjohn Street, East Lynnwood Ridge, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink TC's on Lynnwoord Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 254 Lizjohn Street, East Lynnwood Ridge, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA551921a155d4048155a2d916ae6e4c26d7ec443cd4d4da0f62bcdd2feace4818574cb7f2e65f53c48f65b439789f11475185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 1) 30 5 1 5 254 Lizjohn Street East Lynnwood Ridge 0002 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.7676437 28.2979301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang