Successfully reported
+14

Te Moi

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Retief Street, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Te Moi is geleë in die skilderagtige dorpie Paarl in die Kaapse Wynlande, binne maklike bereik van die Cure Day Clinic en Kronenburg Landgoed.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, Snappy Chef, broodrooster, mikrogolfoond, ketel en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek, lugversorging en 'n slim-TV. Die eenheid beskik ook oor 'n ingeboude braai in die binnehof.

Paarl bied skilderagtige uitsigte oor die platteland, bekroonde wynlandgoedere, koffiewinkels en historiese argitektuur. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Afrikaanse Taal Monument, Speseryroete, Butterfly World, Paarl Berg Natuurreservaat, Boschenmeer, Pearl Valley, Val de Vie Gholflandgoed, Drakenstein Leeupark en Le Bonheur Krokodilplaas.

Te Moi is ook gerieflik geleë naby Franschhoek, wat dit ideaal maak om die jaarlikse Bastillefees in Julie by te woon.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Marianna K
Saam met lewensmaat
5.0
Het in al ons behoeftes voorsien. Goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Alles was gerieflik. Wat ons benodig het, was in die huisie.
Sep 2025
Shikara G
5.0
Peacefully, beautiful and a wonderful stay. It was amazing, my family and I enjoyed every moment there. By the braai area, it's great. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Pierre L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons het regtig lekker gebly.
Jul 2025
Johnny J
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, clean, nice place. It was very nice; it is a beautiful place. I will definitely stay again at Te Moi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Leswill L
5.0
My stay was excellent. The rain made it very special. The moi is newly refurbished. The new kitchen setup is perfect and the lounge are...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 39 Retief Street, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Gaste dink Te Moi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Retief Street, Paarl, 7623, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f2fab6bd62dc2e9cf27c28875819f0217a156ae658ee796861cadec4a59f33ab9ae10fed4f2f70942ebf38f054e5225830a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 39 Retief Street Paarl 7623 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.70061 18.96508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang