Successfully reported

Te Waterkant 15

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Delis H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Alle geriewe was beskikbaar, uitleg van eenheid perfek. Ongelooflike uitsig oor die see, rolstoeltoeganklik, maklike toegang tot die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janus M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Heerlike vakansie gewees. Presies soos die foto's. Baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Asemrowend en rus vir die siel. 'n Asemrowende uitsig en wonderlike woonstel. Swembad was 'n bederf met die warm weer wat ons gehad het. Stapafstand vanaf Dias Waterpark! Alles wat mens nodig het vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Fantasties. Fantastiese plek, die views was amazing en die bed het geslaap soos 'n droom. Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderlike wegbreek met familie. Die verblyf was wonderlik met pragtige uitsigte oor die baai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marylize
Te Waterkant 15
Dankie dat julle ons woonstel gekies het. Tot volgende keer. Mooi loop.

Lirita E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rus vir die siel. Pragtige plek weg van die warboel. Dit was baie stil met min mense in die gebou (oor Junie vakansie). Ons het heerlik gebraai op die stoep met die pragtige uitsig! Elke oggend het ons die sonsopkoms gekyk en gereeld met die kinders op die strand gaan stap. Die kombuis is ook baie goed toegerus. Ek was veral baie bly om al die plastiek borde, bakkies en glasies vir die kinders te sien! Die gasvrou was baie vriendelik en het alles mooi duidelik deurgegee. Ons sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A touch of heaven. What words do you have to describe a taste of heaven. It was just too beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marylize
Te Waterkant 15
I am so glad that you had a good time and even had patience with my Afrikaans. Blessings in abundance.

Shana V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Great accommodation for a family holiday. Marylize is a lovely, friendly and helpful host. Accommodation was better than the photos shown and the view from the flat is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitstekende ligging en verblyf. Uitstekende ligging en verblyffasiliteite naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Ons het heerlik gekuier, ligging perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marylize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach Boulevard East, Te Waterkant 15, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArjvhLDBQ1ExTcn51FuieXEG1Q6v7SrGpCOJE4NID95Epv4Q5xE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 Beach Boulevard East Te Waterkant 15 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 12:00 -34.160996975933 22.110004688511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang