Successfully reported
+54

Te Waterkant 15

  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach Boulevard East, Te Waterkant 15, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Te Waterkant 15 in Mosselbaai is 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel wat reg op die see geleë is. Dit het 'n privaat balkon met 'n 180 grade see-uitsig en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en groot grasperk. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede kamer het 'n stapelbed en 'n driekwartbed, met 'n aparte, privaat badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle beddegoed ingesluit, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, broodrooster, peuselhappie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die ruim leefarea is smaakvol versier en beskik oor 'n slim-TV met DStv en gemaklike sitplek. Daar is Wi-Fi-verbinding beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Kinderbed vir 1

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Delis H
Gesin met tieners
5.0
Alle geriewe was beskikbaar, uitleg van eenheid perfek. Ongelooflike uitsig oor die see, rolstoeltoeganklik, maklike toegang tot die strand.
Mei 2025
Janus M
Saam met vriende
5.0
Heerlike vakansie gewees. Presies soos die foto's. Baie lekker gewees.
Feb 2025
Elsabe T
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend en rus vir die siel. 'n Asemrowende uitsig en wonderlike woonstel. Swembad was 'n bederf met die warm weer wat ons gehad het. Stapafstand v...
Sien meer
Okt 2024
Elizabeth S
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike wegbreek met familie. Die verblyf was wonderlik met pragtige uitsigte oor die baai.
Jun 2024
Lirita E
Gesin met klein kinders
5.0
Rus vir die siel. Pragtige plek weg van die warboel. Dit was baie stil met min mense in die gebou (oor Junie vakansie). Ons het heerlik gebraai op die...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marylize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard East, Te Waterkant 15, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Te Waterkant 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach Boulevard East, Te Waterkant 15, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArjvhLDBQ1ExTcn51FuieXEG1Q6v7SrGpCOJE4NID95Epv4Q5xE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 Beach Boulevard East Te Waterkant 15 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 12:00 -34.160996975933 22.110004688511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang