Successfully reported
+17

Te Waterkant 18

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East Beach Boulevard, Te Waterkant 18, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Te Waterkant 18 in Mosselbaai is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks reg op die strand. Die geluid van die golwe kan saans vanuit beide slaapkamers gehoor word.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Dit lei na 'n ruim leefarea. Die eenheid het ook hoëspoed-internettoegang.

Deur die skuifdeure is daar 'n privaat balkon met 'n eetkamertafel en ingeboude braaigeriewe, asook see-uitsigte. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en tuin. Die kompleks is binne maklike bereik van die strand, talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • East Beach Boulevard, Te Waterkant 18, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Te Waterkant 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East Beach Boulevard, Te Waterkant 18, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7103f70318ead0f329b4b2462244ae5e4264a836aeea04247a3aaa50f85eefef60d9a2bf0637c7682c76056abc24a6fd476b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 East Beach Boulevard Te Waterkant 18 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.160658995158 22.109814848927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang