Tehila House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6551, Wes-Kaap
- Vanaf R8 640 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Tehila House is in Heroldsbaai, Wes-Kaap, geleë en bied selfsorgverblyf geskik vir gesinne of groepe. Die eiendom is teen die berghelling geleë, binne loopafstand van die strand.
Die hoofhuis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit vier slaapkamers. 2 slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens en TV's, en 2 is elk gemeubileer met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, elk met 'n bad, 'n groot stort, 'n dubbelwasbak en 'n toilet. Die hoofkombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Aparte woonstel op die grondvloer bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die woonstel op die grondvloer het 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, 'n kombuisie en TV. 'n Wasgoedkamer is op die grondvloer beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit in 'n balkon met see-uitsigte, ingeboude en vrystaande braai-areas, 'n binnenshuise kaggel, parkeerplek van die straat af en 'n alarmstelsel. Klein troeteldiere word toegelaat, maar die eiendom is nie omhein nie. DStv is op aanvraag beskikbaar. WiFi word nie voorsien nie. Die eiendom is kindervriendelik en sluit speletjies en buitelugruimte in.
Plaaslike besienswaardighede sluit in Heroldsbaai-strand, Oubaai Gholfbaan, staproetes en die dorp George met winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 92 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6551, Wes-Kaap
- Gaste dink Tehila House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6551, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang