Tehillah Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 The Hop Gardens, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tehillah Guest House bied 'n rustige toevlugsoord in 'n pragtige gastehuis in George. George, geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, bied 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete kan verken.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 4 eenhede wat ideaal geskik is vir vakansiegangers, paartjies, klein gesinne of sakereisigers. Elkeen van die eenhede het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor en suite-badkamers, asook toegang tot 'n privaat patio. Daar is 3 eenhede wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe terwyl die Clivia-kamer 'n basiese selfsorgkombuisie het.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of bykomende geriewe soos DStv, gratis WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en parkeerplek op die perseel geniet.
Besienswaardighede in die omliggende area sluit gholfstokke, hardlooproetes, fietsryroetes, restaurante, winkelsentrums, strande en 'n verskeidenheid natuurlike besienswaardighede in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 10 The Hop Gardens, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Tehillah Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 The Hop Gardens, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang