Tehillah Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Ixia Street, Caledon, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tehillah Guest House bied gemaklike oornagverblyf in die bekoorlike dorp, Caledon. Die dorp is aan die voet van die Swartberge en is bekend vir sy warmwaterbronne.
Dié pragtige gastehuis is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers en het slaapplek in 2 privaat eenhede. Die eenhede het elk 'n koningingrootte-bed. Die eerste eenheid het ook 'n dagbed vir 'n derde gas. Elkeen van die eenhede het 'n badkamer met 'n bad, of 'n stort en 'n bad.
Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond, TV, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis in elke eenheid. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.
Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Caledon Kasino, Venster Kloof Natuurtuin, die Caledon Museum, natuurlike warm mineraalbaddens, staproetes, 4x4-roetes en gholf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Ixia Street, Caledon, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Tehillah Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Ixia Street, Caledon, 7195, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang