Tempel Wines Estate
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid deel 'n groot buite-area met 'n plonspoel, sondek en onderdakbraai/kaggel met 'n uitsig oor die wingerde en op Paarlberg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste kan teen 'n ekstra koste 'n wynproe en keldertoer geniet wanneer hulle op die plaas bly.
Gaste kan teen 'n ekstra koste 'n ontbytbuffet geniet. Die buffet bestaan uit tuisgemaakte konfyte, plaaslike kase en koue vleis, varsgebakte croissants en gebak, tuisgemaakte brood, vars vrugte, jogurt, eiers en varsgeperste lemoensap.
Geen braaihout word voorsien nie en gaste moet hul eie braaigereedskap saambring. Braai word slegs toegelaat gedurende sekere tye van die jaar wanneer daar geen brandrisiko is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kamer is langs die wynkelder en bied 'n uitsig oor die veld en wingerd. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n instapstort en 'n bad. Daar is ook 'n yskassie, elektriese kluis, universele kragpunte, USB-koppelpunte en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het 'n privaat tuin. 'n Enkelbed is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste kan teen 'n ekstra koste 'n wynproe en keldertoer geniet wanneer hulle op die plaas bly.
Gaste kan teen 'n ekstra koste 'n ontbytbuffet geniet. Die buffet bestaan uit tuisgemaakte konfyte, plaaslike kase en koue vleis, varsgebakte croissants en gebak, tuisgemaakte brood, vars vrugte, jogurt, eiers en varsgeperste lemoensap.
Geen braaihout word voorsien nie en gaste moet hul eie braaigereedskap saambring. Braai word slegs toegelaat gedurende sekere tye van die jaar wanneer daar geen brandrisiko is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n elektriese kluis, yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, universele kragpunte en USB-koppelpunte. Daar is 'n privaat terrassie met sitplek vir 2 en 'n uitsig oor die tuin en swembad. 'n Enkelbed is op versoek beskikbaar vir 3 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Gaste kan teen 'n ekstra koste 'n wynproe en keldertoer geniet wanneer hulle op die plaas bly.
Gaste kan teen 'n ekstra koste 'n ontbytbuffet geniet. Die buffet bestaan uit tuisgemaakte konfyte, plaaslike kase en koue vleis, varsgebakte croissants en gebak, tuisgemaakte brood, vars vrugte, jogurt, eiers en varsgeperste lemoensap.
Geen braaihout word voorsien nie en gaste moet hul eie braaigereedskap saambring. Braai word slegs toegelaat gedurende sekere tye van die jaar wanneer daar geen brandrisiko is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die 2 kamers is langs mekaar en is in die vorige perdestalle. Die kamers bied elkeen toegang tot 'n gedeelde sondek by die plonspoel. Elke kamer het ook 'n stoep met braaigeriewe. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, stort, toilet, yskassie, lugversorging, 'n kluis vir waardevolle items, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Albei hierdie kamers met berguitsigte deel 'n knus stoep, braai, eet-/werkruimte buite en 'n klein swembad voor die twee kamers. Die gedeelde ruimte kan privaat wees as die 2 kamers saam bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste kan teen 'n ekstra koste 'n wynproe en keldertoer geniet wanneer hulle op die plaas bly.
Gaste kan teen 'n ekstra koste 'n ontbytbuffet geniet. Die buffet bestaan uit tuisgemaakte konfyte, plaaslike kase en koue vleis, varsgebakte croissants en gebak, tuisgemaakte brood, vars vrugte, jogurt, eiers en varsgeperste lemoensap.
Geen braaihout word voorsien nie en gaste moet hul eie braaigereedskap saambring. Braai word slegs toegelaat gedurende sekere tye van die jaar wanneer daar geen brandrisiko is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 6
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Malmesbury Road - Nuwedrif, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang