Successfully reported

@ Tempo 8

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Oornag, in en uit. Baie lekker, skoon en rustige oornag akkommodasie. Goed versorg en sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Eenheid goed toegerus, baie netjies en skoon en baie gerieflik! Netjiese, bekostigbare verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netjies, skoon, veilig. Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag
5.0
Jul 2025

Netjies! Heerlik gebly, pragtig netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangename ervaring. Ons het baie lekker gebly en was verras met die kwaliteit verblyf in vergelyking met die prys wat ons betaal het. Die eenheid is baie goed toegerus, netjies en gerieflik. Die plek is pragtig en ons sal altyd weer daar bespreek. Ons kan dié verblyf beslis aanbeveel, probeer dit gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie M
1 nag
5.0
Mei 2025

Excellent stay, with quality bedding, and a host that values her clients. The place was beautiful, clean and safe. The quality of the bedding, cups, rusks was excellent. The host was friendly and assisted us in all our needs. She went out of her way to make our stay pleasant and memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie goed geleë in 'n veilige area. Geriewe is netjies en skoon. Verblyf was perfek gewees. Sal definitief weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lene V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Veilig, netjies. Die verblyf was skoon, netjies en baie veilig. Sal vir seker weer daar oorbly. Perfekte oornagplek vir 4 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Heerlike kuier. Dit was 'n skoon, netjiese en veilige oornagopsie. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly as ek die kinders besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abbi-gayle F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great experience overall. Baie netjiese/skoon plek, in mooi veilige area. Vriendelike host. Onderdakse parkering. 10/10 would recommend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Truia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Tempo Street, Sonheuwel, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfccb76cb4c533a642f6e7bf1dd49c01f8ef304a6e92215d54148df8a29ba7ae7423cd0d808c1ce5fb0fc3f941e75d96cf39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 8 Tempo Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.499134380652 30.977582622021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang