@ Tempo 8
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Tempo Street, Sonheuwel, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
@ Tempo 8 is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang in Sonheuwel, Mbombela. Dit is ideaal vir reisigers, paartjies of 'n gesin.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en lugversorging. Daar is 'n sonkragstelsel wat beurtkrag voorkom, maar die lugversorging sal nie tydens kragonderbrekings werk nie.
WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is die ideale oornagstop vir gaste wat na die Krugerwildtuin of Mosambiek toer of wat graag die Laeveld wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Truia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Tempo Street, Sonheuwel, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink @ Tempo 8 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Tempo Street, Sonheuwel, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang