10 on Orca
-
Kapasiteit: 14 persone
8 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Orca Crescent, Britannia Reef, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R7 300 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
10 on Orca bied 'n ruim en moderne selfsorg-toevlugsoord in Britannia Reef, St Helenabaai, ideaal vir gesinne of groepe wat 'n ontspannende kuswegbreek aan die Weskus soek.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 volwassenes en 6 kinders. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en deel ook 'n badkamer met 'n stort en toilet. 'n Bykomende kinderarea sluit 6 kinderbeddens in wat geskik is vir kinders onder 12 jaar oud. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer bied 'n skottelgoedwasser, terwyl 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Die eetarea het 'n tafel met 12 sitplekke, bankies en 'n ingeboude braai, en die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met toegang tot WiFi en baie natuurlike lig.
Die kinders se slaaparea dien ook as 'n vermaaklikheidsarea met 'n TV en gemaklike rusbanke. Gaste kan die oordekte patio met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin geniet, sowel as 'n patio bo met buitesitplek. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
6 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Orca Crescent, Britannia Reef, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 14 persone
8 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Orca Crescent, Britannia Reef, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang