Successfully reported
+64

Ten On Tornyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Tornyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ten On Tornyn is 'n hanetreetjie van die Oesterbaai-swemstrand af geleë. Dit bied gehalte, gerieflike verblyf en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 kothuise en 1 drieslaapkamerhuis. Twee van die kothuise het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde kothuis het slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai en 'n uitstapdek. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe, en die vermaakarea buite spog met wonderlike see-uitsigte. Boonop het kothuis 1 'n oond.

In die hoofhuis is twee van die slaapkamers elk ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die huis het 'n groot, oopplan-leefarea met 'n binnebraai, opwaskamer, wasarea en kombuis wat volledig toegerus is met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die patio het 'n gasbraai en spog met wonderlike see-uitsigte.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in. Ten on Tornyn het ook sonpanele wat kragonderbrekings voorkom.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 10 Tornyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ten On Tornyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Tornyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA700d0011ab3ceaaaa3269a8d5e0cd40d908a986e0b922caacd4b6be371de7b7cddb1d61e6c3413fe2f889838c5ce8a107cef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 10 Tornyn Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16897988435 24.652219265699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang