Successfully reported
+107

Tenikwa Wildlife Centre & Spa

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Hall Road, Tenikwa Wildlife Rehabilitation and Awareness Centre, The Crags, The Crags, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tenikwa Wildlife Centre & Spa is geleë in The Crags, Plettenbergbaai, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, insluitend Robberg Natuurreservaat, Birds of Eden en Monkeyland Primate Sanctuary. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe soek.

Verblyf bestaan uit 7 ruim en suite-eenhede vir paartjies en gesinne, en 4 knus selfsorg-kajuite, een met 'n borrelbad, wat meters van die leeus se nagkamp geleë is.

Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering, 'n gaste-sitkamer, swembad, welstandsentrum en rolstoelvriendelik. Gaste is ook welkom om die aktiwiteite op die perseel te geniet, insluitend voëlkyk, begeleide staptogte, wildtoere en spa-geriewe.

Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit in perdry, Groot 5, wynproe, wildritte, begeleide staptogte, swem, visvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk en bergfietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Forest Hall Road, Tenikwa Wildlife Rehabilitation and Awareness Centre, The Crags, The Crags, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tenikwa Wildlife Centre & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Hall Road, Tenikwa Wildlife Rehabilitation and Awareness Centre, The Crags, The Crags, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7d09478bf61dcdced3a15961a9163a59e6b3ca4144e39ee4543e92d8248683142614244d4329012cbb6fe4d6938693a9236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Forest Hall Road Tenikwa Wildlife Rehabilitation and Awareness Centre, The Crags 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9647021 23.4904878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang