TentAmor
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 28 Feb 2026.
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Broome in the Crags, Sunset Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R1 667 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
TentAmor is 'n luukse tent wat tussen die fynbos in die wynlande van Plettenbergbaai skuil. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat na die natuur wil ontsnap.
Die tent het 'n oopplan-uitleg en akkommodeer 2 volwassenes en 1 kind. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n kindergrootte-enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die tent beskik ook oor 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, stoof, broodrooster en ketel.
Gaste sal hul eie eksklusiewe area geniet waar hul luukse tent geleë is, terwyl hulle ook die vryheid het om die eiendom te verken. Hulle kan rustig stap tot by die rivierplato, ontspan in die plaastuin, swem in die swembad, ontspan in die KoLKoL-bubbelbad, of sit op die terras. 'n Verfrissende buitestort is ook beskikbaar.
Die eiendom is gerieflik naby Nature's Valley en Keurboomsstrande geleë, met skilderagtige staproetes, MTB-roetes en 'n verskeidenheid restaurante en doendinge binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Clifford Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- The Broome in the Crags, Sunset Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink TentAmor het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Broome in the Crags, Sunset Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang