Tenuta Overnight
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 34 De Villiers Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
            Tenuta Overnight bied gemaklike en veilige verblyf in 'n rustige deel van Polokwane, ideaal vir gesinne, vriende of sakereisigers wat op soek is na 'n ontspannende verblyf.
Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer, eetkamer en 'n kombuis in wat toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Gaste kan buite ontspan in die privaat tuin, wat 'n eetkamer, braaigeriewe en piekniektafels bied. Die eiendom bied onderdakparkering.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 34 De Villiers Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 34 De Villiers Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang