Successfully reported
+21

Tergniet Hoogte

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Snoek Close, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tergniet Hoogte bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid naby Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek en is stapafstand afdraand na die strand en weer op.

Hierdie woonstel met 3 slaapkamers is onder die eienaar se hoofhuis geleë en bied slaapplek vir tot 4 persone. Dit bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n skakelkamer met 2 enkelbeddens, wat dit geskik maak vir klein kinders wat naby hul ouers sal wees. Die derde slaapkamer is ook ingerig met 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n buitestort om af te spoel na 'n swem in die see.

Die leefarea spog met 'n klein oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n wasmasjien met twee baddens, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware.

Vir ekstra gerief is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke langs die kombuis perfek vir maaltye. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView-kanale, Netflix en YouTube, asook gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplek en -eetplek, sowel as 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar, wat maklike toegang tot beide die hoofingang en die gaste-ingang bied.

Tergniet-strand en getypoel is 800 m af in die pad, terwyl die groter Reebok-getypoel 2 km weg is. Die ikoniese Seeplaas-restaurant en kunsgalery is ook baie naby - 2 km per motor en 1 km te voet via die strand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carin L
5.0
Rustig en sorgvry. Ek reis deur die land na my onlangse aftrede. Ek bly in verskillende plekke dwars oor Suid-Afrika. Hier verblyf was bo my verwagtin...
Sien meer
Sep 2025
Letitia S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, ontspanne en huislike gevoel. Ons het baie lekker gekuier. Liz en Neil was baie behulpsaam en vriendelik. Hulle is sout van die aarde mense. B...
Sien meer
Mrt 2025
Pieter B
5.0
Baie netjies met alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly daar by Liz.
Feb 2025
Francois S
Gesin met klein kinders
5.0
Rus vir die siel! Uitstekende ligging naby die see.
Jan 2025
Elani V
Gesin met tieners
5.0
Plek is loopafstand van die see af. Kinders se die WiFi is goed. Ons het so lekker gebly. Dit was stil en rustig kon lekker slaap. Pragtige area.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Snoek Close, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tergniet Hoogte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Toeganklike toilethandvatsel
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Snoek Close, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA465d2c1b48e2aeb56c6bf2042b483e651102ee824b497d66ff5fc941471ac1f64bdc1257249fbb6eb63ce6c40a4c8b26e1aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 18 Snoek Close Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.065476483116 22.192508994214
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang