Successfully reported

Terra Casa

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Carina B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Excellent. What a nice venue! The house and garden are beautiful. The host is very friendly and makes you feel welcome immediately. The rooms are neat, spacious and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Welcoming and relaxed. Brilliant reception and open-hearted. Relaxed and well cared for. The food was magnificent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vicky B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Te lekker by Terra Casa. Ongelooflike gasvryheid van die gasheer. Lekker rustige atmosfeer, mooiste tuin en gemaklike groot bed. Die lugversorging in die kamer is ook 'n bonus in die hitte. Nespresso masjien was 'n bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mike V
1 nag
1.8
Mrt 2023

Five stars should mean five star service. The Picasso suite was just inacceptably tiny. I have pointed out several problems to my (friendly) host - which comments were accepted in good spirit. The service was far from what I would expect from a five-star establishment. In addition, having had to park my car where it was accessible by the public, I consider unacceptable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Elmarie
Terra Casa
Mike, I just wonder why you haven't booked a superior suite as it seems that is what you were looking for. We would have loved one positive comment, like the lovely breakfast that you seemed to have enjoyed. I'm sorry that you hated every moment, the rest of your group was much more positive. Accept our heartfelt apologies.

Yolande H
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Baie goeie diens. Ek het die diens en vriendelikheid van Elmarie waardeer. Sy is teenwoordig en gee aandag aan detail. Sy is vriendelik en openhartig. Die ontbyt is van die beste wat ek nog by 'n gastehuis gehad het. Die musiek wat gespeel word en die pragtige tuin skep die ideale atmosfeer. Well done!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
1 nag
5.0
Okt 2021

Fantastic host, and wonderful rooms! The hosts are wonderful. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Wonderful stay with wonderful hosts! Thank you for looking after our guests!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Die mees fantastiese plek ooit! Baie vriendelike eienaars, daar word ongelooflike moeite gedoen, kamer was baie gerieflik, uitmuntende ontbyt, en die lekkerste atmosfeer. Terra Casa het die mooiste uitleg wat ek nog in enige gastehuis gesien het, die eienaars het ons met baie liefde ontvang, alles is so skoon en in plek, ek beveel die gastehuis aan met 'n 5-ster rating. Kos is baie lekker en alles is so gerieflik! Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Terra Casa
Dankie Jacky! Dis heerlik om ons oulike gaste te bederf.

Christo W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Aangenaam Baie bekwame gastehuis

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Patrys Avenue, Cashan 5, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YjBhOGYzLWQ5ZjktNDIxMi1iZGExLTU5Mjc5NzczYmU5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 2 Patrys Avenue Cashan 5 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.703798073862 27.240292431213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang