Terra Mare 205
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon Drive 69, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 068 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Terra Mare 205 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Umhlanga. Hierdie gemaklike en goed toegeruste woonstel bied gaste 'n ontspannende verblyf met pragtige see-uitsigte. Die eiendom is gerieflik geleë naby Umhlanga se lewendige restaurante, winkels en strande, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide vakansie- en sakereisigers.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers met ingeboude kaste en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers is elk gemeubileer met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit sluit ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in vir gaste se gerief. Die kombuis strek tot 'n eetarea en lei na die sitkamer, wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure vanaf die sitkamer maak oop na 'n lieflike balkon, perfek om te ontspan en die verre see-uitsigte te geniet. Die woonstel beskik ook oor 'n gasbraai op die balkon vir gaste om te geniet. Die kompleks bied uitstekende sekuriteit, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, wat 'n gerieflike en aangename verblyf aan die see verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lagoon Drive 69, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon Drive 69, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang