Successfully reported
+16

Terra Mare 304

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:30
  • Adres: Lagoon Drive 69, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 068 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Terra Mare 304 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die hartjie van Umhlanga, geleë in 'n goed onderhoude kompleks omring deur welige tropiese tuine. Hierdie stylvolle en gerieflike woonstel bied 'n ontspanne toevlugsoord net 'n entjie se stap van die strand af, wat dit 'n ideale keuse maak vir vakansiegangers wat 'n kuswegbreek soek.

Die woonstel kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed, en die ander 2 elk met 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste se gerief. Die kombuis lei na die eetarea en verder na die sitkamer, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid maak oop op 'n balkon met buitesitplek en 'n gasbraai, wat pragtige uitsigte bied met 'n gedeeltelike blik op die see in die verte. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Die omgewing kombineer die bekoring van 'n tropiese tuinatmosfeer met die lewendige leefstyl van Umhlanga se nabygeleë winkels, restaurante en strandpromenade.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

UMHLANGA Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lagoon Drive 69, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 068
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 068
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 068
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:30
  • Adres: Lagoon Drive 69, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d6e993729255f6736b39566130120c1e36d4e77b14bec251e825ffc64f6fc68276b5ab6c3d5053d2c6f7747f95df020ee03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 068 per nag, vir 6 mense Lagoon Drive 69 uMhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 09:30 -29.7174747 31.0910792

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang